Walliese Wikipedia

Walliese Wikipedia
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Wallies
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Huidige status Aktief
URL cy.wikipedia.org

Die Walliese Wikipedia is die Walliese uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Dit het tans ongeveer 280 800 artikels, en is die 42ste grootste Wikipedia.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search